Aankondiging

Aankondiging Module
Collapse
No announcement yet.

Renoster bewaring

Page Title Module
Move Remove Collapse
X
Conversation Detail Module
Collapse
  • Filter
  • Tyd
  • Show
Clear All
new posts

  • Renoster bewaring

    Na aanleiding van Jacques se Amarok vir die volgende Voetspore, dit blyk dat VW erg hulle produk in die mark wil laat sien ...
    South Africa is custodian to over 90% of the world’s Rhino. In 2010 alone, 333 Rhino were killed in South Africa by poachers for their horn. Already in 2011 over 152 Rhino have been poached (nearly one per day).



    Sadly, poachers are killing our Rhinos at an alarming rate to meet the ever increasing demand for Rhino horn, which is believed to have medicinal value in some countries. If Rhino poaching continues to escalate at its current rate, the Rhino could become extinct in less than a decade, gone to all generations.



    For this very reason Amarok is proud to announce our partnership with the Forever Wild initiative to save the Rhino and join the fight by supplying six Amarok’s which will form part of the Rhino protection unit. These vehicles will be used to help further their patrols around South Africa’s game reserves and prevent poachers from killing our Rhino.



    But there’s only so much we can do. The loss of the Rhino is like losing a piece of our national identity. Rhino’s are ours. We cannot lose them. Help save the Rhino by signing the petition.



    This petition will be taken to the highest governmental powers and is a vital part of the lobbying campaign which is needed to change laws regarding the importation of Rhino horn into foreign countries.

  • #2
    Keith, wat vra jy nou eintlik

    Keith, wat vra jy nou eintlik "Help a Horny Friend - Save a Rhino"

    Comment


    • #3
      Ek smaak jou slag spreuk!
      *

      Ek smaak jou slag spreuk!

      Comment


      • #4
        Arie wrote:
        Keith, wat vra jy

        Originally posted by Arie
        Keith, wat vra jy nou eintlik "Help a Horny Friend - Save a Rhino"
        Skerp!!!

        Comment


        • #5
          Skerper as sy horing!

          Skerper as sy horing!

          Comment


          • #6
            Al ooit gewonder oor die feit

            Al ooit gewonder oor die feit dat so klompie jare terug sou jy nie sommer enige van hierdie wildspaas eienaars gesien het wat enige renoster aanhou of mee boer nie.
            Vandag boer elke twede ou met hulle, en hulle word links en regs ge"pouch".
            So hoe is hierdie vir 'n conspiracy theory. Renosters is nie regtig ekonomies effektief om mee te boer nie. Maar nou boer jy met dit. Renosters is baie duur en jy verseker hulle vir baie geld. Nou kry jy 'n lekker groot "cut" van die "stroper" ( ek meen een horing is sekermiljoene werd)en jy vang hom natuurlik nie. En die kersie op die koek, jy eis nog jou geld terug van die versekeraar.
            So wie moet bietjie ondersoek word?

            Comment


            • #7
              Ag nee Oubaas, Ek het so

              Ag nee Oubaas, Ek het so uitgesien na n rustige naweek.
              Nou gaan ek weer die hele naweek wonder oor jou "conspiracy theory".

              Comment


              • #8
                Maak sin Oubaas, maar ek dink

                Maak sin Oubaas, maar ek dink tog mense het dit op hul plaas as hule buitelandse toeriste wil lok. Daardie horing is 'n groot trekpleister.

                Comment


                • #9
                  HappiCamper wrote:
                  Ek smaak

                  Originally posted by HappiCamper
                  Ek smaak jou slag spreuk!
                  Issie ekke wat so skerp is nie - jare terug in Wankie voor dit Wange geword het in die ou Rhodesia 'n T-Shirt gekoop met die eerste gedeelte voor op en die stukkie "Save a Rhino" agter op!
                  My vrou het geweier om saam met my te loop as ek die hemp aanhet!
                  Ook eendag 'n T - Shirt by een van my kliente wat 'n 'n redelike groot "Rigging" maatskapy gehad het, gekry -
                  Voorop was die woorde "For the biggest erection in town" en agterop "contact XYZ Riggers", my vrouwou ook nie saam met my verskyn met die hemp nie?

                  Comment


                  • #10
                    Tazz123 wrote:
                    *Daardie

                    Originally posted by Tazz123
                    Daardie horing is 'n groot trekpleister.
                    Se my vrou ook.

                    Comment


                    • #11
                      Arie, Arie waar kom jy nou

                      Arie, Arie waar kom jy nou vandaan, so skerp soos 'n lemmetjie. My vrou is ook so vol strooi, sal hulle moet inruil vir wat die een ookal wil gee.
                      Groete

                      Comment


                      • #12
                        Hennievr wrote:
                        Arie, Arie

                        Originally posted by Hennievr
                        Arie, Arie waar kom jy nou vandaan, so skerp soos 'n lemmetjie. My vrou is ook so vol strooi, sal hulle moet inruil vir wat die een ookal wil gee.
                        Groete
                        Hennie, het dit probeer maar moes te veel inbetaal toe los ek maar!

                        Comment

                        Working...
                        X