Aankondiging

Aankondiging Module
Collapse
No announcement yet.

Die lank en die kort van: Punte skemas, Vakansieklubs en Tyddeel

Page Title Module
Move Remove Collapse
X
Conversation Detail Module
Collapse
  • Filter
  • Tyd
  • Show
Clear All
new posts

  • #31
    Re: Die lank en die kort van: Punte skemas, Vakansieklubs en Tyddeel

    Originally posted by Hennievr View Post
    Ek het ook Holiday club punte gehad, het my as af gesukkel om plek te kry en altwee kere was dit 'n fiasko. Levies het my meer gekos as my kamp geld per jaar en toe besluit ek om te verkoop, enigste slegte belegging naas trou wat ek ooit gedoen het.
    Het net mooi boggerol uitgekry ne tien jaar en dit was kontant gekoop.
    Betaal nou liewer die levy geld aan my kamp plek oor en gaan kamp wannneer ek wil.
    Het oor die ses maande gesukkel met hulle oor die verkoop en hulle wou nog he ek moet weer levy betaal, voet neergesit en was beried om na hulle hoofkantoor te gaan om dinge te bespoeding. Wat 'n skelm spul.
    Groete
    Oom Hennie is ook lekker slim, weet wat om te se sodat hy n paar aande in die karavaan kan gaan deurbring.

    Comment


    • #32
      Re: Die lank en die kort van: Punte skemas, Vakansieklubs en Tyddeel

      Originally posted by GeesWatWandel View Post
      Oom Hennie is ook lekker slim, weet wat om te se sodat hy n paar aande in die karavaan kan gaan deurbring.
      Ja Geesie ons kan by die ouer garde leer!

      Comment


      • #33
        Re: Die lank en die kort van: Punte skemas, Vakansieklubs en Tyddeel

        Dit werk nou weer vir ons. Ek het so 10 jaar gelede R30,000 spandeer op genoeg punte by Dream Vacations om ten minste so 2 keer n jaar weg te gaan. Daarvan ten minste n week en die ander n langnaweek. Huidiglik is my jaarlikse levy net so onder die R5000 maar die plekke waar ons bly vra vanaf so R1200 per dag vir verblyf vir 6 mense. Ons kry dus elke jaar minimum R12,000 na R15,000 se waarde uit hulle. En ni eens te praat van bonus weke tussenin vir min punte.Ons gebruik die punte meestal in die winter wanneer onse Kaap lekker nat is.

        Comment


        • #34
          Re: Die lank en die kort van: Punte skemas, Vakansieklubs en Tyddeel

          Ons was die naweek by 'n vergadering van mense wat ontevrede is met hierdie vakansieklubs en nie van hulle punte ontslae kan raak nie. By die vergadering is 'n komitee gekies wat bestaan uit persone wat aan verskillende van die klubs behoort. Daar is baie idees vir optrede gegee en verskeie voorstelle is gemaak. Die komitee gaan alles nou ondersoek en ons almal per e-pos op hoogte hou van enige beplande, georganiseerde optrede. 'n Rubriekskrywer van Rapport was ook teenwoordig en het onderneem om in volgende Sondag (3 Maart) se uitgawe 'n berig oor die vergadering en beplande optrede te plaas. Die kontakbesonderhede van die komitee sal ook verskaf word sodat almal wat op hoogte wil bly van enige vordering of adviese deur regsgeleerdes wil ontvang, dit ook kan kry. Ek moedig nie nomaalweg vir mense aan om genoemde koerant te koop nie, dus beveel ek aan dat jy jou buurman s'n leen sodat jy die kontakbesonderhede kan kry en jou op die komtee se naamlys kan plaas.

          Comment


          • #35
            Re: Die lank en die kort van: Punte skemas, Vakansieklubs en Tyddeel

            Nee wat, vir my werk nie een van hierdie skemas nie. Ek beskou dit as tyd en geldmors. (veral as jy `n jaarlikse levy betaal op `n plek wat jy nie besit nie) Die probleem met die meeste van die goed is dat hulle nie voorsiening maak vir inflasie nie.

            Comment


            • #36
              Re: Die lank en die kort van: Punte skemas, Vakansieklubs en Tyddeel

              HEHEHE ek het nou net tyddeel gekoop. Dit is nie so sleg as jy weet wat om te doen nie.

              PS Enige iemand wat na lekker plek toe wil gaan eerste week in Julie gauteng skoolvakansie (Hazyview). R3000 vir die week.

              Comment


              • #37
                Re: Die lank en die kort van: Punte skemas, Vakansieklubs en Tyddeel

                Dan kan ek seker ook adverteer?

                Week 19 en 20 (gedurende Mei), 2 weke Natalse kus tussen Hibberdene en Port Shepstone ... R6 000 of R3 000 vir een week!!!

                Comment


                • #38
                  Re: Die lank en die kort van: Punte skemas, Vakansieklubs en Tyddeel

                  Originally posted by Spiderman View Post
                  HEHEHE ek het nou net tyddeel gekoop. Dit is nie so sleg as jy weet wat om te doen nie.

                  PS Enige iemand wat na lekker plek toe wil gaan eerste week in Julie gauteng skoolvakansie (Hazyview). R3000 vir die week.
                  Is dit Sabie River Sun?

                  Comment


                  • #39
                    Re: Die lank en die kort van: Punte skemas, Vakansieklubs en Tyddeel

                    So adverteer ons dan, Enige iemand wat 'n winskoop nie-kamp-vakansie soek kan my PM ek het baie punte.

                    Comment


                    • #40
                      Re: Die lank en die kort van: Punte skemas, Vakansieklubs en Tyddeel

                      Originally posted by Gyfie View Post
                      Is dit Sabie River Sun?
                      Waterberryhill

                      Comment


                      • #41
                        Re: Die lank en die kort van: Punte skemas, Vakansieklubs en Tyddeel

                        Originally posted by Spiderman View Post
                        Waterberryhill

                        Baie lekker oord - ek besit twee weke daar!

                        Comment


                        • #42
                          Re: Die lank en die kort van: Punte skemas, Vakansieklubs en Tyddeel

                          ek sal hom gaan google - wil graag die kids weer wildtuin se kant toe vat

                          Comment


                          • #43
                            Re: Bly weg....vertel almal!!!

                            Sidey se dat hulle vir jou lieg dat daar nie plek is nie omdat die oord nie bereid is om met hulle besigheid te doen nie?
                            Wat my nou n idee gee.
                            Sou die skelm bl!k$&ms my weer vertel daar is nie plek nie bel ek die plek direk.
                            Wonder watter verskoning hulle dan sal he?

                            Comment


                            • #44
                              Re: Die lank en die kort van: Punte skemas, Vakansieklubs en Tyddeel

                              Het Flexiclub vandag gebel.
                              My aansoek vir kansulasie is nou op na die board toe vir beslissing.
                              Hou maar duim vas....eish.

                              Comment


                              • #45
                                Re: Die lank en die kort van: Punte skemas, Vakansieklubs en Tyddeel

                                S weer, enige vorm van tyd deel is "rubish"

                                Comment

                                Working...
                                X