Aankondiging

Aankondiging Module
Collapse
No announcement yet.

Julle net so bietjie jaloers maak!

Page Title Module
Move Remove Collapse
X
Conversation Detail Module
Collapse
  • Filter
  • Tyd
  • Show
Clear All
new posts

  • Julle net so bietjie jaloers maak!

    Besoeke

    Besoeke

    Besoeke

    Besoeke

  • #2
    Re: Julle net so bietjie jaloers maak!

    Jy kry my maklik jaloers met sulke foto's. Geniet dit!!

    Comment


    • #3
      Re: Julle net so bietjie jaloers maak!

      Wa is dit Oom Arie?

      Comment


      • #4
        Re: Julle net so bietjie jaloers maak!

        Dis mooi en lekker, is julle nou by Richardsbaai? geniet ditdaar dit is winter in Pretoria

        Comment


        • #5
          Re: Julle net so bietjie jaloers maak!

          Originally posted by Pieter & Anita View Post
          Wa is dit Oom Arie?
          Pieter, kyk net onder my Avatar - daar waar hulle vra 'Plek" dan sal jy sien ek "woon" nou in richards Baai!
          ek vermoed jy het net so blonde oomblikkie gehad?

          Francois, my kinders in Krugersdorp en Pta se die winter is daar - hier gelukig nog baie lekker, vroeer so bietjie in die see gaan swem, en sit nog steeds net in my nat baaibroek hier!

          Comment


          • #6
            Re: Julle net so bietjie jaloers maak!

            Nee wat Oom Arie, so maklik word ons nie gevang nie...daai fotos is seker ge-dokter, want almal van ons weet, die see is nie `n lekker plek as ons by die werk is nie...dis net lekker wanneer ons self daar is!

            Comment


            • #7
              Re: Julle net so bietjie jaloers maak!

              My ou Tuis dorp.
              Geniet hom

              Comment


              • #8
                Re: Julle net so bietjie jaloers maak!

                Die foto's is gedokter .... kyk na die skip se foto's .......... hy is in "reverse gear"

                Comment


                • #9
                  Re: Julle net so bietjie jaloers maak!

                  Lekker oom Arie lekkerrrr!!!

                  Pos asb paar fotos vd kamp - baie nuuskierig?

                  Comment


                  • #10
                    Re: Julle net so bietjie jaloers maak!

                    Dit werk oom Arie

                    Comment


                    • #11
                      Re: Julle net so bietjie jaloers maak!

                      Originally posted by KoosM View Post
                      Jy kry my maklik jaloers met sulke foto's. Geniet dit!!
                      Janee,vir my ook,en hy het dit baie goed reg gekry.

                      Comment


                      • #12
                        Re: Julle net so bietjie jaloers maak!

                        Originally posted by Boma View Post
                        Die foto's is gedokter .... kyk na die skip se foto's .......... hy is in "reverse gear"
                        Seker die sterk stroom.

                        Goed opgelet, ek moes paarkeer kyk.

                        Die toring is voor die skip op die laaste foto en meer in die middel op die tweede laaste foto.
                        Last edited by Harry Du Randt; 14-04-13, 10:05.

                        Comment


                        • #13
                          Re: Julle net so bietjie jaloers maak!

                          Originally posted by Harry Du Randt View Post
                          Seker die sterk stroom.

                          Goed opgelet, ek moes paarkeer kyk.

                          Die toring is voor die skip op die laaste foto en meer in die middel op die tweede laaste foto.
                          Ai ek sukkel met julle manne!!! Hy gaan daar parkeer en doen 'n driepunt parkering, klaar verby gery en reverse nou in die parkeerplek in!

                          Transnet is op 'n besparings veldtog om al die slagate op die treinspore reg temaak, so al die "Tug Boats" [Afrikaans?] is gestoor!

                          Comment


                          • #14
                            Re: Julle net so bietjie jaloers maak!

                            Nee Arie nou sit ek hier en sien wat jy sien geniet dit

                            Comment


                            • #15
                              Julle net so bietjie jaloers maak!

                              Originally posted by Arie View Post
                              Pieter, kyk net onder my Avatar - daar waar hulle vra 'Plek" dan sal jy sien ek "woon" nou in richards Baai!
                              ek vermoed jy het net so blonde oomblikkie gehad?
                              Nee, nee Oom Arie. As ek dit gedoen het, het ons tellertjies nie getel nie. Met die vraag en hier *** antwoord ens loop albei van ons se tellertjies. Lol

                              Comment

                              Working...
                              X