Aankondiging

Aankondiging Module
Collapse
No announcement yet.

Druiwe konfyt

Page Title Module
Move Remove Collapse
X
Conversation Detail Module
Collapse
  • Filter
  • Tyd
  • Show
Clear All
new posts

  • Druiwe konfyt

    Wie het 'n resep vir lekker druiwe konfyt, ons het in die somer
    lekker glippertjies - weet nie wat hulle regte naam is nie, hulle
    glip so uit die dop as jy hom druk. Te veel om als op te eet en
    wil graag so 'n jÍmpie aanmekaar sit.

  • #2
    Re: Druiwe konfyt

    Het nie vir jou 'n konfytresep nie, maar daardie Glippertjie stook 'n lekker wyntjie, hoor?

    Comment


    • #3
      Re: Druiwe konfyt

      Originally posted by WillievB View Post
      Wie het 'n resep vir lekker druiwe konfyt, ons het in die somer
      lekker glippertjies - weet nie wat hulle regte naam is nie, hulle
      glip so uit die dop as jy hom druk. Te veel om als op te eet en
      wil graag so 'n jÍmpie aanmekaar sit.
      Catawbas, dis hul regte naam - en ja, jy is gelukkig om self te hÍ! Dit is heerlik!

      Comment


      • #4
        Re: Druiwe konfyt

        Oom Boats kom in asb................ggggggggggggggggggggg

        Comment

        Working...
        X